1. Maak vrede met jou verlede sodat dit nie jou ‘nou’ deurmekaar krap nie
  2. Wat ander van jou dink het niks met jou te make nie
  3. Tyd genees amper alles … wees geduldig
  4. Moenie jou lewe met ander s’n vergelyk nie en moet hulle nie oordeel nie … jy het geen idee wat die doel van hulle lewenspad is nie
  5. Moenie alles oordink nie … dit is nie fataal om nie al die antwoorde te ken nie. Antwoorde verskyn wanneer jy dit die minste verwag
  6. Niemand is in beheer van jou geluk … behalwe jy nie
  7. Glimlag … jy’t nie alleenreg op al die probleme in die wêreld nie